Witbank Rugbyklub se jaareindfunksie het op 7 November plaasgevind.
Otto Botha was aangewys as Witbank Rugbyklub se klubspeler van die jaar.
Dié trofee is op 8 November onder luide handeklap aan die veelsydige speler oorhandig tydens die klub se eindjaarfunksie.
“As Otto die bal vat, gebeur daar ‘magic’,” het een van die afrigters, MC Botes opgemerk.
Otto was ook aangewys as die agterspeler van die jaar en saam met Christo Nelson die mees veelsydigste agterspeler in die eerste span.
Die kaptein van die tweedespan, Louis Fourie, moes ’n sleepwa saambring om al sy trofeë op te laai.
Hy het agt trofeë ontvang.
Hy is aangewys as die mees lojaalste speler in die tweede span, hy het die meeste tyd gespeel vir sy span, hy het die meeste drieë gedruk en die meeste punte aangeteken.
Louis is ook aangewys as die skopper van die jaar, die tweedespan se speler van die jaar en die junior speler van die jaar.
Die voorspeler van die jaar is Willa Martin.
Die tweedespan is aangewys as die span van die jaar.
SIEN AL DIE FOTO’S HIER:

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.