Laerskool Randhart is trots op hulle tennissterre wie onlangs die tennis liga gewen het. "Ons is baie trots op hierdie tennisdivas wat hul staal gewys het teen top skole," het die skool gesê.” Voor: Anine Mey, Melinique Nel, Amori van Vuuren en Marnelle Moroney. Agter: Miné Visser, Nina van Coller, A. Pawson, Marché du Preez, Ava Allen en Lezé Prinsloo.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!