Editor's choiceLocal newsNews

Man kerf en bou vanuit sy rolstoel

Hoewel hy rolstoel-gebonde is, bly ‘n 61-jarige man besig deur voorwerpe uit horings te kerf en miniatuur waens en trekkers te bou.

Koos Lombaard bly in Gousblom Straat, Northmead, en is in ‘n rolstoel sedert hy sy rug vier jaar gelede gebreek het.

Lees die artikel in hierdie week se druk weergawe.

KYK:

 

Nou bly hy besig deur modelle van ou waens, trekkers en perdekarre uit plaat, plank en draad te bou.

Hy kerf ook ‘n verskeidenheid voorwerpe, soos haaie of pikkewyne, uit, onder andere, buffel horings.

KYK:

 

Koos Lombaard (links, 61) kerf diere uit horings en bou miniatuur waens en ou plaasvoertuie sedert hy sy rug gebreek het. Hy is hier met sy broer, Francois (77,) te sien.
Koos Lombaard (links, 61) kerf diere uit horings en bou miniatuur waens en ou plaasvoertuie sedert hy sy rug gebreek het. Hy is hier met sy broer, Francois (77,) te sien.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button