High SchoolKidsLocal newsNewsSchools

Brandwag aangewys as metro se top skool

Die skool vier uitnemendheid, harde werk én passie.

Hoërskool Brandwag het onlangs geskitter tydens die jaarlikse Godfrey Pitje Academic Excellence Awards, aangebied deur die Stad van Ekurhuleni, se uitvoerende burgemeester, Nkosindiphile Xhakaza.

Cheree Avenant het namens die skool die toekenning vir Beste Akedemiese Hoërskool in Ekurhuleni 2025, ontvang.

Die skool se uitblink prestasie gedurende die 2025 matriek eindeksamen het die skool bo aan die ranglys van ongeveer 740 skole metrowyd geplaas.

Marinda Viljoen is ook aangewys as die beste wiskunde onderwyser in Ekurhuleni.

Vrou hou ‘n sertifikaat and trofeë
Marinda Viljoen. Foto: Hoërskool Brandwag

LEES OOK: Brandwag vier 100% slaagsyfer

LEES OOK: Brandwag Klas van 1985 kom bymekaar

   

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Benoni City Times in Google News and Top Stories.

Jani de Beer

Jani went from working as a student intern for the Boksburg Advertiser to being employed as a junior journalist in 2004. Taking time out to start a family, she returned to the Caxton family in 2022 as senior journalist for the Benoni City Times. Her passion is telling her community's stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button