Local newsSchools

Corries maak gereed vir SAs

Die kampioenskappe vind vanaf 24 to 26 Maart in Polokwane plaas.

Vier van Laerskool Concordia se atlete het die skool se naam hoog gehou toe hulle onlangs deurgedring het na die Suid Afrikaanse Atletiekkampioenskappe.

Lees Ook: Concordia is agter jou bloed aan

Lees Ook: Concordia skaakspelers maak trots

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button