Schools

EG rugbyspelers gekies vir SA skole oefenkamp

Die skool het sy trots uitgespreek oor die leerders se prestasie.

Hoërskool Dr EG Jansen spog met twee leerders, Jeandre Jacobs en Nathan Matthee, wat onlangs gekies is om aan die Suid-Afrikaanse Skole o18 sewes-oefenkamp in Junie deel te neem.

Jeandre Jacobs.

Also Read: EG Jansen maak druppel vir druppel ‘n verskil met bloedskenkdag

Also Read: EG Jansen redenaars presteer

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button