Schools

Oosie-rugbyspelers verkies tot provinsiale span

Die skool wens die leerders sterkte toe met hul opkomende wedstryde.

Hoërskool Oosterlig spreek sy trots uit op twee rugby seuns wat tot provinsiale rugbyspanne verkies is.
Dian van Aswegen is tot die o15 Valke-span verkies en Juan van Aswegen tot die o15 Valke Oos-streekspan.

Dian gaan aan die Rhino Provincials Rugbyweek, vanaf 5 to 8 Julie, by Isak Steyl Stadion in Vanderbijlpark deelneem.

Juan gaan aan die Rhino Regionals Rugbyweek, vanaf 28 Junie tot 1 Julie by dieselfde stadion deelneem.

Also Read: Oosterlig se matrieks blink uit

Also Read: Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button