Laerskool Goudrand se rugbyspanne het hierdie seisoen uitgeblink en is die wenners van die Valke-Oos B1-liga.
Die skool se o9, o10, o11 en tweede span het gewen terwyl die eerste span tweede geïndig het.
Lees Ook: St Dom’s shines on netball court
Lees Ook: Sonika is ‘n ster op die netbalbaan
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






