Schools
Leerder gereed om Suid-Afrika in Spanje te verteenwoordig
Die skool is trots op die leerder en beklemtoon dit is 'n groot prestasie om op so jong ouderdom internasionaal te gaan deelneem.
Deacan Olivier, ‘n Graad Vyf leerling van Laerskool Baanbreker is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in die Karting T4 Nations Cup wat van 21 tot 24 September in Spanje gaan plaasvind.
Dit kom na Olivier se uitstekende vertoning by die South African Tillotson Karting Championship, waar hy ‘n derde plek in die T4 Mini Class ingepalm het.
Lees Ook: Baie pret vir Baanbreker Voortrekkers
Lees Ook:Baanbreker Voortrekkers bedrywig

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



