Laerskool Westwood se leerders het by die Con Spirito Nasionale Forte rondte wat onlangs in Alberton plaasgevind het, presteer.
Die leerders wat gedurende die kunswedstryd seisoen aan verskeie items deelgeneem het en as nasionale wenners geëindig het, is Clea Theron, Shaelee Hoy,
Chante Coetzee, Sane Cilliers, Mieke Prinsloo, Casey Cockburn, Milea Theron, Alyssia Lynch en Miane du Plessis.
Lees Ook: Westwood se langasems dring deur na D6
Lees Ook: Goudrand se rugbyspanne vaar goed teen Westwood
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



