Schools

Wessies sê hul sê

Die skool wens die graadwenners geluk met hul prestasies.

Tydens Laerskool Westwood se onlangse interne Afrikaanse redenaarskompetisie het die leerders die tonge laat klap en bewys hulle kan redeneer.

Die graadwenners is Ruvé Amorim (Graad Een), Janet Graaff (Graad Twee), Alyssia Lynch (Graad Drie), Marnits Roos (Graad Vier), Franco Graaff (Graad Vyf), Dinique van Rensburg (Graad Ses) en Megan-Lee Myburgh (Graad Sewe).

Lees Ook: Westwood kondig nuwe leiers aan

Lees Ook: Laerskool Westwood kondig top 10 aan

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button