Schools

Oosie dring deur na SAs

Die skool is trots op die atlete en wens hul sterkte toe met die kampioenskappe.

Juandré Bekker en Johann Chambers van Hoërskool Oosterlig het deurgedring na die Suid- Afrikaanse Atletiekkampioenskappe wat van 3 tot 6 April in die Wes-Kaap gaan uitspook.

Lees Ook: Oosterlig lewer nasionale skut op

Lees Ook: Oosterlig blink uit in skryfkompetisie

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button