Schools
Corries geniet besoek van bekende avonturier
Volgens die skool het die leerders dit geniet om na Riaan Manser te luister.
‘n Atmosfeer van opgewondenheid het geheers by Laerskool Concordia toe die bekende avonturier en skrywer Riaan Manser die skool op 8 Maart besoek het.
Die avonturier het die Corries kom vermaak en meer vertel oor sy boeke, My eerste Wilde eiland-avontuur en My eerste Afrika-avontuur.
Manser het onder andere reg rondom Afrika getoer met ‘n fiets en Madagaskar per kajak omseil.
Also Read: Skenk bloed by Concordia
Also Read: Concordia kondig nuwe leiers aan

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



