Schools

Meneer en Mejuffrou Oosterlig gekroon

Die leerders het uitgehaal en gewys vir die kompetisie.

Hoërskool Oosterlig het onlangs sy Meneer en Mejuffrou Oosterlig tydens ‘n spoggeleentheid by die skool aangewys.

Gert Nel is as Meneer Oosterlig gekroon en Taylor-Shae Cox is die nuwe Mejuffrou Oosterlig.

In hierdie foto is JP du Toit (tweede prins), Pastoor René Vermeulen (hoofbeoordelaar), Gert Nel (Meneer Oosterlig), Courtney Abrie (beoordelaar), Divan Scheepers (eerste prins) en Lienkie van der Merwe (beoordelaar).

Pastoor René Vermeulen was die hoofbeoordelaar en die ander beoordelaars sluit in Courtney Abrie en Lienkie van der Merwe.

Lees Ook:Oosterlig se tennisspelers maak reg vir SA’s

Lees Ook: Mnr en Mej Oosterlig aangewys

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button