Schools
Westwood konding top akademiese presteerders aan
Die skool wens die leerders geluk met hul uitstekende uitslae.

Laerskool Westwood het onlangs sy top 10 akademiese presteerders vir die eerste kwartaal aangewys.


Voor: Iowann Mann, Zander du Preez, Amelia Aucamp, Tatum Claassen en Marchant Botha.

Lees Ook: Nuwe personeel vir Laerskool Westwood
Lees Ook: Laerskool Westwood vier agt dekades van trots
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.