Schools
Oosie gaan China toe vir laser run wêreldkampioenskap
Die skool wens die leerder alle sterkte toe vir die kampioenskap.
Hoërskool Oosterlig is trots op een van sy leerlinge, Dian Barnard, wat uitgenooi is om deel te neem aan die UIPM 2024 Laser Run Wêreldkampioenskap in China vanaf 7 tot 9 Junie.
Lees Ook: KYK: Nuwe Afrikaanse komedie by Oosterlig verfilm
Lees Ook: Oosterlig het sy top 10 aangewys
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



