Schools
Corries gekies vir Cravenweek-span
Die skool wens die leerders alle sterkte toe met die Cravenweek.
Laerskool Concordia is trots op drie van sy leerders wat gekies is om die 013-Valkerugbyspan by die Cravenweek te verteenwoordig in Junie by Loftus Versfeld.
Hulle is Zijan Otto, Ruan Wolmerans en Ricardo Small.
Lees Ook: Renewed promises to fix crumbling state buildings in Boksburg
Lees Ook: Emotional scenes in court as Boksburg fraudster is sentenced to 50 years
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



