
Is jou skool se revue die beste in die land?
Dan moet jou skool inskryf Lefra Produksies se nasionale revuekompetisie, Revue 2024.
Revue 2024 is ‘n nasionale revuekompetisie vir hoërskole en laerskole wat sake uitspook om die beste revue titel.
Die kompetisie gaan ook op VIA uitgesaai word.
Revue 2024 vind van 12 tot 28 Augustus plaas.
Die sluitingsdatum vir inskrywings is 19 Julie om 16:00.
Die uitdunne word in die Mardi Gras Teater gedoen en die finale sal in die groot Big Top Arena Carnival City aangebied word.
Vir meer inligting, kontak [email protected] of besoek www.revues.co.za
Lees Ook: Baanbreker se revue seëvier by kompetisie
Lees Ook: VIDEO: EG Jansen se revue bekoor senior burgers
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.