Schools

Oosie is ‘n ‘boffin’ in Afrikaans

Schoombee het 'n sesde plek in Gauteng en 'n sewende plek nasionaal behaal in die ATKV se Senior Afrikaanse Olimpiade vir Huistaal.

Karla Schoombee, ‘n matrikulant van Hoërskool Oosterlig is ‘n ‘boffin’ in Afrikaans.

Schoombee het ‘n sesde plek in Gauteng en ‘n sewende plek nasionaal behaal in die ATKV se Senior Afrikaanse Olimpiade vir Huistaal.

Volgens die skool is dit is ‘n voortreflike prestasie, aangesien hierdie olimpiade al vir 44 jaar aangebied word en sowat 11 000 deelnemers landswyd deelneem.

Lees Ook: Gholfspeler hou Oosterlig se naam hoog

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button