Schools

Banies se koor maak skool trots

Volgens die skool is hierdie prestasie is 'n bewys van harde werk, passie en eenheid.

Laerskool Baanbreker se koor het die skool trots gemaak met hul engelstemme.

Die koor se prestasie en toewyding het hul ‘n 97% besorg tydens die onlangese Germistonse Kunsvereniging optrede.

Lees Ook: Laerskool Baanbreker se atlete blink uit

“Elkeen se unieke stem het bygedra om ‘n harmonieuse klank te skep wat aanklank vind by almal wat dit hoor. Die magie van ‘n koor lê in sy vermoë om individuele stemme in een harmonieuse klank te omskep.

“Geluk aan elke leerling, die ouers en personeel. Hou aan skyn en maak pragtige musiek,” het Francina Stroebel van Laerskool Baanbreker gesê.

   

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Boksburg Advertiser in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button