Hoërskool Oosterlig het hul top akademiese presteerders vir die tweede kwartaal aangekondig:
Graad Agt: Miné Milne, Louis Smuts, Ancherie Chambers, Liané Zwarts, Carmen van Aswegen, Mia Pitzer, Ruben Pieke, Elani Reichgelt, Ruan Strydom, Aneldie Cronje en Amoré de Jager.

Graad Nege: Katelynn Graham, Deané Ferreira, Nikita Breedt, Khloé Potgieter, Chenique le Roux, Nelmarie Harting, Shaelyn Hoy, Juan-Louis Combrink, Amoné Reichgelt, Deidré van der Merwe en Zaniel Holtzhausen.

Graad 10: Gabrielle Wessels, Klarissa Taljaard, Nykeisha Wilters, Larissa Lombard, Ruan Venter, Lerien Stroebel, Mieke Haasbroek, Leah Jordaan, Marli Bekker en Adam van Wyk.

Graad 11: Darius Hatting, Chloe Trollip, Carla Aldum, Kyle Desmore, Schalk van Niekerk, Nina Bauermeister, Chané Borman, Marco van der Merwe, Armand Kroon en Ilzé-Mari van der Walt.

Graad 12: Karli Ferreira, Frané du Plooy, Casey Venter, Emma Hatton-Jones, Chené Swart, Kayla van Dalen, Aimée Annandale, Jacques Botha, Lehandi Steyn en Raymond Kruger.
Lees Ook: Oosterlig kondig eerstespanne aan
Lees Ook: Oosterlig kondig VLR aan vir 2021



