Oosterlig kondig top presteerders aan
Die leerders het die vrugte gepluk van hul harde werk.
Hoërskool Oosterlig het onlangs met trots sy top presteerders vir die derde kwartaal aangekondig.
Graad Agt: Miné Milne, Carmen van Aswegen, Ancherie Chambers, Mia Pitzer, Aneldie Cronje, Luan Hattingh, Liané Zwarts, Louis Smuts, Louis Smuts, Louis Smuts, Louis Smuts en Elani Reichgelt.

Graad Nege: Deané Ferreira, Dylan van den Berg, Nelmarie Hattingh, Deidre van der Merwe, Chenique le Roux, Amoné Reichgelt, Shaelee Hoy, Shaelyn Hoy, Nikita Breedt en Leila Westley

Graad 10: Gabrielle Wessels, Leah Jordaan, Nykeisha Wilters, Mieke Haasbroek, Klarissa Taljaard, Lerien Stroebel, Larissa Lombard, Ilze du Plessis, Tiaan Else en Kara van Heerden.

Graad 11: Darius Hatting, Chloe Trollip, Nina Bauermeister, Chané Borman, Ilzé-Mari van der Walt, Carla Aldum, Erencia Labuschagne, Amelda Richards, Armand Kroon en Anja Bezuidenhout.
Lees Ook: Oosterlig kondig eerstespanne aan
Lees Ook: Oosterlig kondig VLR aan vir 2021



