NewsSchools

Dalwers speel skaak

Dié skaakspelers van die Laerskool Dalview is vir die Gauteng-Oos-span gekies.

Hulle is Zurica Steyn en Christopher Venter (voor), asook Dian Steyn (agter). Afwesig: Ferdinand Kotze en La-Rette Kotze.

Dié skaakspelers van die Laerskool Dalview is vir die Gauteng-Oos-span gekies. Hulle is Zurica Steyn en Christopher Venter (voor), asook Dian Steyn (agter). Afwesig: Ferdinand Kotze en La-Rette Kotze.

Die o-9 skaakspan van die Laerskool Dalview  het onlangs ‘n eerste plek behaal, tydens ‘n Oos-Gauteng skaaktoernooi. Hulle is (van links): Zurica Steyn, Christopher Venter, Ivan der der Walt en Leo van der Walt. Afwesig: Ferdinand Kotze.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button