
Dalview se Teddy Run het 502 speelgoed opgelewer, wat Maandag aan verskeie motorfietsklubs oorhandig is.
Die klubs sal die speelgoed aan hospitale en ander organisasies uitdeel.
Op die foto (van links) staan: Karla Pienaar (hoofdogter), Divan de Klerk (hoofseun), Hennie en Debra Harris (motorfietsryers), Tom Weys (skoolhoof), ds FrancoisLambrecht (het die saal opening
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




