NewsSchools
Die Anker leerders word beloon vir hul harde werk
Hoërskool Die Anker het onlangs sy leerders vir hul harde werk gedurende die jaar beloon. Talle leerders van die skool is deur die uittredende hoof, George Nell (saam met die leerders in die foto’s), geloof vir hul positiwiteit en prestasies op akademiese-, sport- en kultuurvlak.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



