Local newsNews

Watermaster sal binnekort weer begin werk

Die proses om die hiasinte, wat die dam totaal toegegroei het, te verwyder behoort binnekort hervat te word.

Die Ekurhuleni Metro is in die proses om herstelwerk aan die Watermaster, wat die hiasinte uit die Brakpan Dam moet verwyder, te doen.

Een van die stabiliseerders van die masjien het onklaar geraak en dit word nou herstel.

Die proses om die hiasinte, wat die dam totaal toegegroei het, te verwyder behoort binnekort hervat te word.

Die hope hiasinte wat reeds verwyder  is, word eers gelaat om droog te word voordat dit na die Brakpan kompos fasiliteit geneem sal word.

Lees ook: 

Lugfoto’s wys enormiteit van die hiasinte probleem

Watermaster is kapoet

Hierdie plan kan werk

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button