Die leerders gaan hulle dansvernuf op Technoband wys. Agter (van links): Willem Coetzee, Jaco-Louw Joubert, Heinrich Lotter en Theunis Coetzee. Voor: Chanre Joubert, Chenelle Smith en Emmelize van Rheede van Oudtshoorn.
Hoërskool Die Anker se revue, All Aboard, vind plaas 1 tot 5 Augustus vanaf 7nm by die Springs Stadsteater.
Vir kaartjiebesprekings, besoek www.tixsa.co.za of kontak Dina Abbott by 011 813 4160.
Die Ankers wens hulle was so “Cool soos Koos Kombuis”.
Die groep leerders is opgewonde om die verhoor met hulle danspassies te verras. Agter (van links): Tian Lotter en Dewald de Lange. Voor: Simoné Booysen, Ilse Sharneck, Ezelma Taute en Samantha Cowley.