
Die uitblinkers is (van links): Shaneca Strauss (redenaars, graad vier); Zancha Marcus (Afrikaanse onvoorbereide lees, graad vyf); Marius Seagreen (Afrikaanse voorgeskrewe gedigte, graad vyf); Whayne Fasen (handgemaakte fiets, graad sewe asook hip-hop trio saam met Thalita Fasen en Abigail Botha); Kaylee Kotze (solosang, graad een) en Chinika La Grange (mimiek en redevoering, graad sewe).
Lees ook: Brakpan-Oos se onnies vier Jeugdag
Dié Oosies beïndruk die boordelaars
Volg ons:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



