
Die nuwelinge moet vir hulself ’n dansmaat uit ’n besemstok maak, waarna hulle ’n Besemstok-sokkie in die skoolsaal bywoon.
Lees ook: Die Anker se groentjies voel gou tuis
Die sokkie is onlangs gehou en soos gewoonlik was daar beslis nie ’n tekort aan kreatiwiteit nie. Daar is ook pryse toegeken.
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!





























