Editor's choiceNewsSchools

Sonneveld Akademie vier 25ste bestaansjaar

Leerders, personeel en ouers van die Sonneveld Akademie het Saterdag (21 April) die skool se 25ste bestaansjaar gevier.

’n Kaskardag, wat gereël is, het vir groot pret gesorg en die dag is met ’n potjiekoskompetisie en lekker kuier afgesluit.

Die ‘nerds’ het vir eens hul boeke weggesit en die kaskardag saam geniet. Hulle is agter (van links): Lizay van der Westhuizen (graad 12), Cherey Herron (graad 12). Voor: Renaldo Lochner (graad nege) en Barend Henning (graad nege).
Die ‘Pirates’ het vinnig om die draaie gewiel en hul oë op die wenstreep gehou.
Die groep leerders het op die tema ‘Mechanics’ besluit. Hulle is agter (van links): Olivia van Wyk (graad 10) en Marelize Fourie (graad agt). Voor: Clinton Scott (graad 10), Jackie Booyse (graad agt) en Kellie Cronjé (graad agt).

Lees ook: Waatlemoen-fees pret by Sonneveld Akademie

Volg ons: 

Instagram
Twitter
Facebook

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button