Die Anker het tydens hierdie kwart finaal 17 rugby-, netbal- en hokkiewedstryde gewen.
Vir die eerste keer in die geskiedenis en bestaan van die skool het die die eerste rugby-, netbal- en hokkiespanne dié van Hugenote geklop. Rugby (21–8), hokkie (4–2) en netbal (31–17).
Lees ook: Twee netbalspelers van die Anker haal Gauteng-span
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



