Local newsNews
Motoriste ondersteun blikkie skud
Vrywilligers het Saterdag by die verkeerslig by die Mall@Carnival ’n blikkie skud gehou om broodnodige fondse vir die Bakpan DBV in te samel.
Motoriste kon donasies in die vrywilligers se houers plaas.
Lees ook: Hou ‘n paar rand reg vir DBV se Blikkieskud-projek
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



