Editor's choiceNewsSchools
Kultuuraand was topklas
Hoërskool Die Anker bied jaarliks ’n kultuuraand aan waartydens leerders die gehoor vermaak met prag vertonings van onder andere sang, prosa, klavier uitvoerings, boeremusiek en vele meer.
Vanjaar is die geleentheid gekoppel aan ’n liefdadigheidsete ten bate van die behoeftige leerders in die skool.
Lees ook: Dié twee Ankers kan vir jou ’n koek bak
Volg ons:
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



