Editor's choiceNewsSchools

Die Anker se meisies wys hul staal

Verskeie hokkie- en netbalspanne van Hoërskool Die Anker het vanjaar top gehalte spel gelewer en die vrugte van hul harde werk en toewyding gepluk.

Die o-14a hokkiespan het die Easterns-liga gewen. Hulle is agter (van links): Henzelle Barnard, Kara Venter, Danell Nelson, Megan Frazer, Chinika la Grange en Dean-Ann van Zyl. Voor: Megan van Niekerk, Megan Steenkamp, Iruné Oberholzer, Anuschka van der Heever en Shanté van Eeden.
Die tweede netbalspan was D5-liga wenners. Hulle is agter (van links): Milné Celliers, Anjolé Schoeman (afrigter) en Denise Trytsman. Tweede ry: Ashley Postumus en Arisa Smal. Derde ry: MJ Barnard en Ashley Els. Voor: Amanda de Bruin en Winet Stroebel.
Die o-14a netbalspan was D5-liga wenners. Hulle is agter (van links): Zcharnel de Kock, Juan-Mari Pretorius en Elsumé Kruger. Middel: Merinda Delport, Zwanicka Luus, Clarissa Fuhri en Elzanne van der Wal (afrigter). Voor: Chanté Volschenk en Caitlin Oosthuizen.
Die o-15b netbalspan was D5-liga wenners. Hulle is agter: Ashanti Barnard. Tweede ry (van links): Bernice Amos en Makayla Strauss. Derde ry: Danell Bothma, Leriche Maree (afrigter) en Skye Jansen. Voor: Nthabiseng Bojabotshea, Isabella du Plessis en Mikaela Coburn.
Die tweede hokkiespan van die skool het die Easterns-liga gewen. Die span word deur Elana Roos afgerig.
Die eerste netbalspan was D5-liga wenners. Hulle is agter (van links): Michaela Cothill, Nicole Gertenbach (kaptein), Ella Wessels (afrigter), Kyla Liebenberg (onder-kaptein) en Chantel Erasmus. Voor: Geanné Dicks, Katelyn van Eeden, Simoné le Roux, Norma-Jean Roets en Zuré van Tonder.

Lees ook: Geen tekort aan talent by Die Anker nie

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button