Chantelle Britz - Een ding waaraan ek kan werk is my geduld, wat ek nie altyd het nie.
Antoinette Ferreira – As ek een ding kon verander, sou ek graag meer geduld wou hê.Sunette Swanepoel – Ek is tevrede met myself en gelukkig hoe die Here my geskape het.Hanet Meyer – Al wat ek van myself sal wil verander is om minder padwoede te hê.Zuné Grobler – Ek toon nie altyd empatie aan ander mense nie. Ek sal dit graag wil verander.