NewsSchools

Lentebloeisels blom behoorlik

Ons Kuierplekke Kleuterskool het op lentedag groot pret gehad toe die kleintjies in lente geinspireerde uitrustings die skool se 13de verjaarsdag gevier het.

Die jongspan het ook aan ’n Mnr en Mej Lente kompetisie deelgeneem en die ouers het ook koeke, volgens ’n lente-tema gebak, as fondsinsamelingsprojek vir die skool.

Danielle van der Sandt het omtrent geblom in haar lenteuitrusting.
Anzel Engelbrecht (regs) was gekies as Mej Lente Bloeisel en sy staan saam met die junior Mnr Lente, Marcus Loots.
Marcus Loots was die junior Mnr Lente.
Nevin Bell was al te vrolik in sy lenteuitrusting.
Thara Bell Fourie het nes ’n sonneblom gelyk en is gekies as junior Mej Lente.

Lees ook: Kinders vier lente gedurende atletiekdag

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button