NewsSchools

Nuwe netbalbane vir Laerskool Die Arend

Werk aan dié projek, waaroor die skool baie opgewonde is, het verlede week begin.

Die sportgronde van Laerskool die Arend is in die proses om ’n gedaanteverwisseling te ondergaan met die daarstelling van vyf netbalbane.

Die hoof van die skool, Gideon Lange, het gesê dat die skool besonder trots is op die 10 netbalspanne wat vanjaar die Brakpan-liga gewen het en juis daarom is die projek spesiaal.

“Dit is belangrik dat ons terug ploeg en vir ons kinders beter fasiliteite skep om selfs groter hoogtes te bereik,” het Lange bygevoeg.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button