Zanté Smith is gekies as kaptein van die Ekurhuleni-Oos o-13 ringbalspan, waarna sy aan ’n toernooi in Pretoria deelgeneem het, waar die SA-spanne aangewys is.
Weer eens het sy beïndruk en is as kaptein van die dogter o-13 SA-span gekies. Voorts is sy ook aangewys as Ringbal SA se junior speler van die jaar.
Lees ook: Nuwe netbalbane vir Laerskool Die Arend
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



