Editor's choiceNewsSchools

Arries is eersdaags op die kassie te sien

Die Arend is die eerste laerskool in die dorp wat op die program, wat vroeg in Desember uitgesaai gaan word, gaan verskyn.

Skole Top 10 en kykNET het onlangs besoek gebring aan Laerskool Die Arend om meer van die skool en die Arries te leer.

Laerskool Die Arend se gelukbringer, Arrie, was ook op sy pos om die besoekers welkom te heet en gou tuis te laat voel.
Die hoof van die skool Gideon Lange kan hier gesien word in die kamera se skerm, tydens ’n onderhoud wat met hom gevoer is.

Lees ook: Arries baljaar lekker

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button