Editor's noteNewsSchools
Die Anker se Rietrotte meld aan
Die nuwelinge sal vir eers Rietrotte heet totdat hulle na die jaarlikse groentjiekonsert volwaardige Ankers sal wees.

’n Groot aantal graad agt leerders het Woensdagoggend hul hoërskool loopbaan aan Hoërskool Die Anker begin.
Lees ook: Vrolike graad een leerders meld aan by Laerskool Die Arend
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




















