Die organiseerder van die Oos-Rand Kunstefees, Talita Lombard, het onlangs ’n skenking van boeke aan Laerskool Die Arend oorhandig.
Lees: Laerskool Die Arend se langasems beïndruk
Leerders wat aan die Oos-Rand Kunstefees deelneem maak hul deelname punte vir hul skool bymekaar. Die wenskool word na aanleiding hiervan aangewys.
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



