Editor's choiceNewsSchools

Sportiewe Oosies is aan die gang

Oosies is trots op hul sportiewe leerders.

Verskeie atlete en netbalspelers van die Laerskool Brakpan-Oos het die afgelope tyd goed presteer.

Die groep atlete van die Laerskool Brakpan-Oos het tydens die interlear-atletiekbyeenkoms, wat Maandag gehou is, medaljes ontvang en deurgedring na die Groter Brakpan atletiekbyeenkoms. Hulle is (van links): Simone Coetzer (gewigstoot o-11); Anrika Oosthuizen (hoogspring o-11); Louis Harding (gewigstoot o-10); JP van der Berg (1 500m en 800m o-13); Spencer Pieterse (verspring o-12); Zane Pieterse (1 500m o-13); Henro Du Plooy (200m o-13); Brandon Crous (100m, 200m en verspring o-13).
Die o-13 netbalspelers van die Laerskool Brakpan-Oos het die Brakpan span gehaal en neem die week aan die D5-proewe deel. Hulle is (van links): Velo Ngubeni, Odette Goosen en Michelle Pitzer.

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button