Inwoner verwerf doktorsgraad
Niemand het in 1996 aan die Hoërskool Stoffberg gematrikuleer.
Tydens die Oktober 2018 gradeplegtigheid van die Universiteit van Johannesburg is die graad PhD (kennis en inligtingsbestuur) aan ’n inwoner van die dorp, Cornelius (Cor) Niemand (40), toegeken.
Hy het sy universiteitloopbaan in 1997 aan die Universiteit van Johannesburg begin waar hy die grade BComm (vervoer), Diploma in vervoer (honneurs), M.A. asook PhD deur hom verwerf word. Hy is tans ‘n senior dosent in die afdeling kennis en inligtingsbestuur.
Lees ook: Laerskool Dalview se nuwe leiers is reg om die leisels oor te neem
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



