Editor's choiceNewsSchools
Dalwers se leiers bederf onnies behoorlik
Valentynsdag is verlede week in styl by die Laerskool Dalview gevier.
Die onderwysers en leerlingraad was almal in rooi getooi en die leiers het gereël dat die sanggroep, Touch of Class, die onderwysers gedurende pouse op musiek trakteer, waarna ’n Mexikaanse ete geniet is.


Lees ook: In die kollig: Leer Laerskool Dalview se nuwe hoofdogter ken
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



