Local newsNews
RE/MAX spandeer Valentynsdag saam bejaardes
Soet en sout lekkernye is aan die inwoners bedien, terwyl die bejaardes ook pamperlang is.
Die inwoners van die Frank Mynhardt Sorgsentrum het op Valentynsdag ’n lekker bederf van personeel van die eiendomsagentskap RE/MAX in Dalview ontvang.



Lees ook: Loadshedding and Valentine’s Day generated over 1 million SA Google searches
Volg ons:
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



