Local newsNews
Transito roof nié die oorsaak van afsperring in Prince Georgelaan nie
Inligting, wat op die stadium beskikbaar is, dui daarop dat geen ander voertuie betrokke was nie en dat niemand beseer is nie.
‘n Gedeelte van Prince Georgelaan is afgesper en ontoeganklik vir motoriste, nadat ‘n geldwa ‘n ruk gelede in ‘n ongeluk betrokke was, op die hoek van Prince Georgelaan en Thomasstraat, Brenthust.
Die Herald het oproepe van inwoners ontvang, wat aangeneem het dat dit moontlik ‘n transito roof kon wees.
Inligting, wat op die stadium beskikbaar is, dui daarop dat geen ander voertuie betrokke was nie en dat niemand beseer is nie.
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



