NewsSchools

Honkie Ponkie Kleuterskool vier sy 30ste bestaansjaar

Die kleintjies het, onder andere, ’n kleurfees geniet en die besoek van die Paashaas was ’n hoogtepunt.

Honkie Ponkie Kleuterskool het Vrydag sy 30ste bestaansjaar met ’n Paasfeestema gevier.

Mia van der Bank (links) en Vonique Naudé het elk ’n heerlike kolwyntjie geniet. Hulle sit by die eienaar van Honkie Ponkie, Antoinette van Zyl.
Kiara Robberts (links), Alnaré Johnson en Mariska Joubert het die dag gate uit geniet.
Charity Buthelezi (links) en Zanduné Steinmann was van kop tot tone bedek met gekleurde poeier van die kleurfees.

Lees: Rafiki Kleuterskool vier 10de bestaansjaar

Volg ons:

Instagram
Twitter
Facebook

For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs AdvertiserBoksburg AdvertiserBenoni City TimesAfrican Reporter 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Brakpan Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button