Die Brakpan-tak van die Vroue Landbou-unie het Dinsdagoggend vir die eerste keer na die inperking aangekondig is, vergader.
Die groep vroue het weer gesellig saam gekuier terwyl hulle ook ’n nuwe kunsvorm aangeleer het. Daar is ook gespog met sommige van die lede se handewerk wat by die Overvaal Kongres beïndruk het.
Lees: Lede van die Brakpan VLU skitter by konferensie


Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter










