Laerskool Die Arend het onlangs twee nuwe bussies aangekoop danksy ’n vennootskap tussen die skool en Benn’s Apteek.
Die hoof van die skool, Gideon Lange, het die eienaar van Benn’s Apteek, Steve Rademeyer, bedank en gesê dat dit verblydend is om te sien dat die besigheid omgee vir die gemeenskap en daarin belangstel om die gemeenskap te verryk.
“Ons as skool het ’n gesonde verhouding met die apteek en ons waardeer hul waardevolle insette altyd,” het Lange gesê.
Lees: Santa Paws comes early
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms:![]()
![]()
![]()
![]()
For more #hyperlocal news at your fingertips, visit Springs Advertiser, Boksburg Advertiser, Benoni City Times, African Reporter



