Liam Korff (links, junior seun), Leané Klinkenberg (junior dogter), Carli Jacobs (senior dogter) en JT Strydom (senior seun) is as die atlete van die jaar aangewys in hul verskeie afdelings.
Die Laerskool Dalview se prysuitdeling is onlangs gehou.
Keagan van Jaarsveld (links) is as die senior seun swemmer van die jaar aangewys. Top pryse in diselfde afdeling is verwef deur Conrad Jansen van Vuuren (junior seun), Riché Ferguson (junior dogter) en Jessica Jenkinson (senior dogter, ook as die swemmer van die jaar aangewys).Zanrico Visser (junior) en Anja Boshoff (senior) is as die redenaars van die jaar aangewys.Mia Pitzer (links, junior) en Carla Schönfeldt (senior) het die kultuurtofeë van die jaar ontvang.Riegardt Venter is aangewys as die Dux-leerder van 2020.Laerskool Dalview het onlangs die twee hoofleiers vir 2021 aangekondig. Eben van Buuren (links) en Anja Boshoff is reg om die leisels oor te neem in die nuwe jaar.
Het jy ‘n storie?
Stuur ‘n e-pos aan: Thelma Koorts (Redakteur) brakpanherald@caxton.co.za
of Stacy Slatter (Nuus Redakteur) stacys@caxton.co.za
of Miné Fourie (Joernalis) minev@caxton.co.za
Onthou om die Brakpan Herald te volg op die volgende sosiale media platforms: